Slaan oor na inhoud
  • Tuis
  • Toepassings
    • OproepeBoodskappeGroepe StatusKanaleMeta AISekuriteit
  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
Laai af
Bepalings en Privaatheidsbeleid2026 © WhatsApp LLC
WhatsApp-hoofbladWhatsApp-hoofblad
    • Oproepe

      Bly in kontak met stem en video.

    • Boodskappe

      Sê dit met plakkers, jou stem, GIF’s en meer.

    • Groepe

      Boodskapkenmerke wat jy nodig het om in groepe te kan verbind.

    • Kanale

      Bly op hoogte van onderwerpe waarvoor jy omgee.

    • Meta AI

      Kry hulp met enigiets, alles met veiligheid en privaatheid op WhatsApp.

    • Status

      Deel jou daaglikse lewe deur foto’s, video’s en stemnotas.

    • Sekuriteit

      Beskermingslae wat jou help jou om veilig te bly.

  • Privaatheid
  • Hulpsentrum
  • Blog
  • Vir sakeondernemings
  • Toepassings
Meld aanLaai af

Kontak is ’n oproep weg

WhatsApp- video- en stem-oproepe is gratis*, het geen tydsbeperking nie en is punt-tot-punt-geënkripteer. Jy kan oproepe internasionaal een-tot-een of in groepe maak oor iOS en Android heen met mobiele, werkskerm- en tablettoestelle.

Laai af
’n Familie wat stemklets gebruik om verjaarsdagwense met familielede te deel

*Datakoste kan geld. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.

Twee voorbeelde van stem- en video-oproepe deur intoepassing-UI-skerms te gebruik

Maak oproepe maklik en privaat

Maak stem- of video-oproepe met diegene wat vir jou die belangrikste is. Jou oproepe op WhatsApp is altyd punt-tot-punt-geënkripteer.

Laai af
  • Skootrekenaar en mobiele toestel wat wys hoe gebruikers oor toestelle heen met mekaar kan verbind
  • Mobiele toestel wat ’n groepsstemoproep wys
  • Mobiele toestel wat ’n groepstemoproep wys met klem op punt-tot-punt-enkripsie
  • Twee mobiele toestelle wat die UI-skerms wys wat verband hou met die byvoeg van video-effekte by video-oproepe
  • Verbind oor alle toestelle heen

    Maak oproepe op WhatsApp met die toestel wat jy wil gebruik deur ons toepassings af te laai. Oproepdienste is beskikbaar op iOS-, Android-, Mac-, iPad- en Windows-toestelle.

    Laai af
  • Hoor en sien mense duidelik

    Jy kan staat maak op betroubare oudio-oproepe, selfs op ouer toestelle of waar daar swak netwerkverbinding is. Video-oproepe met HD-kwaliteit sodat mense lyk soos hulle in persoon lyk.

    Kom meer te wete
  • Hou dinge privaat

    Punt-tot-punt-enkripsie hou jou persoonlike oproepe tussen jou en die persoon met wie jy in verbinding tree.

    Kom meer te wete
  • Voeg video-effekte by

    Voeg ’n filter of agtergrond by gedurende ’n video-oproep om jou persoonlike styl te weerspieël. Meng en pas met ’n verskeidenheid opsies om ’n oorspronklike voorkoms te skep.

    Laai af

Oproepe vir groepe

Onbeperkte tydsduur vir jou groepsoproepe. Kry meer gedoen terwyl jy dit geniet met jou groepe van tot 32 mense.

Laai af
Mobiele toestel wat ’n groepstemoproep wys
  • ’n Tafelrekenaar se video-oproep-skermdeling van ’n rusbank af
  • Mobiele toestel wat ’n video-oproep wys met klem op reaksies en handeopsteek
  • Tablet wat ’n video-oproep wys
  • UI-skerm wat die skeduleer-’n-oproep-kenmerk wys
  • twee mobiele toestelle wat wys dat mens stilweg by ’n bestaande oproep kan aansluit
  • Deel jou skerm

    Wys die groepsoproep intyds op jou foon, tablet of skootrekenaar se skerm om almal op hoogte te hou wanneer jy die WhatsApp-toepassing gebruik.

    Laai af
  • Reageer op oproepe en steek hande op

    Gebruik die hand-opsteek-kenmerk om mense te laat weet dat jy ’n vraag het of stuur ’n vinnige reaksie om deel te neem sonder om ’n woord te sê.

    Laai af
  • Maak oproepe op groter skerms

    Hanteer oproepe op die Mac-, Windows- en iPad-toepassings om almal duideliker tydens video-oproepe te sien.

    Laai af
  • Skeduleer groepsoproepe

    Maak seker dat almal dit kan maak deur ’n oproep te skeduleer. Beplan en stuur ’n uitnodiging, alles in die groepklets.

    Laai af
  • Begin oproepe in stilte

    Kuier saam deur stil groepsoproepe van enige groepklets af te gebruik. Enigiemand wat in die klets beskikbaar is, kan moeiteloos inloer sonder om die hele groep te bel.

    Laai af

Kort jy nog hulp?

Sien alle V&A
Sien alle V&A
  • Met stemoproepe kan jy jou kontakte gratis met WhatsApp bel, selfs al is hulle in ’n ander land. Stemoproepe gebruik jou foon se internetverbinding in plaas van jou selfoonplanminute. Datakoste kan geld. Maak die groepklets oop waarheen jy ’n oproep wil maak, en klik op die foonikoon om jou oproep te begin. Jy kan ook kontakte buite jou bestaande groep vanuit die Oproepe-oortjie kies.

    Kom meer te wete
  • Met video-oproepe kan jy jou kontakte met WhatsApp skakel. Maak die groepklets oop waarheen jy ’n oproep wil maak, en klik op die video-ikoon om jou oproep te begin. Jy kan ook kontakte buite jou bestaande groep vanuit die Oproepe-oortjie kies.

    Kom meer te wete
  • Met skermdeling kan mense regstreeks deel wat op hulle skerm is. Jy moet in ’n video-oproep wees om jou skerm te deel. Tik op Meer Opsies (drie vertikale kolletjies) in die videokontroles en dan op Deel skerm. Jou foon sal ’n porboodskap stuur wat aandui dat jy met WhatsApp gaan begin opneem.

    Kom meer te wete
  • Jy kan geleenthede in individuele en groepkletse skep om byeenkomste te help reël en in verbinding te bly. Geleenthede bevat nuttige inligting waartoe mense maklik kan toegang kry. Skep ’n geleentheid deur jou individuele of groepklets oop te maak, en klik dan op Voeg by (plus-teken) > Geleentheid

    Kom meer te wete
  • Gekoppelde toestelle bied ’n betroubare, veilige manier om vanaf enige van jou toestelle tot WhatsApp toegang te kry. Jy kan in verbinding bly deur tot vier toestelle op ’n slag aan jou primêre foon te koppel. Jy het steeds jou primêre foon nodig om jou WhatsApp-rekening te registreer en nuwe toestelle te koppel.

    Kom meer te wete
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af

Wat ons doen

KenmerkeBlogSekuriteitVir sakeondernemings

Wie ons is

Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid

Gebruik WhatsApp

AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web

Het jy hulp nodig?

Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2026 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleidTerreinkaart