Oproepe
WhatsApp- video- en stem-oproepe is gratis*, het geen tydsbeperking nie en is punt-tot-punt-geënkripteer. Bel internasionaal een-tot-een of in groepe.
*Datakoste kan geld. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.

WhatsApp- video- en stem-oproepe is gratis*, het geen tydsbeperking nie en is punt-tot-punt-geënkripteer. Bel internasionaal een-tot-een of in groepe.
*Datakoste kan geld. Kontak jou verskaffer vir besonderhede.
Voel soos jouself met uitdrukkingsvolle en prettige gesprekke. Boodskappe word punt-tot-punt-geënkripteer sodat jou persoonlike boodskappe beveilig is.
Jou privaatheid is ons prioriteit. Met punt-tot-punt-enkripsie op WhatsApp bly jou persoonlike boodskappe, foto’s, oproepe en meer tussen jou en die mense wat jy kies, wat beteken dat nie eers WhatsApp dit te sien kan kry nie.

Al die kenmerke waarvan jy hou: kletse, bel, status, skermdeling en meer op ’n groter skerm.
Gekoppelde toestelle bied ’n betroubare, veilige manier om vanaf enige van jou toestelle toegang tot WhatsApp te kry. Jy kan in verbinding bly deur tot vier toestelle op ’n slag aan jou primêre foon te koppel. Jy het steeds jou primêre foon nodig om jou WhatsApp-rekening te registreer en nuwe toestelle te koppel. Vind uit hoe om ’n toestel te koppel here.
Gesteunde gekoppelde toestelle sluit in:
WhatsApp vir iPad bring al die WhatsApp-kenmerke waarvan jy hou na ’n groter skerm, dus is dit nog makliker om kontak met vriende en familie te behou en saam te werk.
Privaat toegang regoor alle toestelle:
Die iPad-toepassing bied ’n betroubare, veilige manier om vanaf enige van jou toestelle toegang tot WhatsApp te verkry. Soos altyd word jou persoonlike boodskappe en oproepe beskerm met punt-tot-punt-enkripsie, wat beteken dat niemand buite die klets, nie eens WhatsApp, dit kan lees, daarna kan luister of dit kan deel nie.
Tree in verbinding en werk saam:
Spesifiek vir iPad gebou
Jy sal ’n Android-tablet aan jou foon moet koppel vanuit jou Instellings > Gekoppelde toestelle en ’n nuwe rekening op jou Android-tablet moet registreer.