loop
Voorkoms
- IPA: [lʊəp]
- loop
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | loop |
| Verlede Tyd | ek | het geloop |
| Onbepaalde wys | te lope | |
| Teenwoordige deelwoord | lopend | |
| Verlede deelwoord | geloopte | |
- Vorentoe beweeg (soos om te stap) of voortgang.
- Ek loop elke dag werk toe.
- Die rivier loop in die dam in.
- Die bus loop elke 15 minute.
- Die kar se enjin loop seepglad.
| Vertalings: loop | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| loop | lope |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lopie | lopies |
- Die handeling van loop.
- Rivier of stroom.
- Tydperk of proses waartydens iets gebeur.
- Voorste gedeelte van 'n vuurwapen waardeur die koeël beweeg.
- Toe hy my sien, neem hy die loop.
- Die rivier se loop word deur die ruwe landskap bepaal.
- As iemand in die loop van die dag vir jou iets as 'n pand gegee het, moet jy dit vir hom teruggee as die son ondergaan.
- Maak asb. die rewolwer se loop skoon.
| Vertalings: 1. Die handeling van loop. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Stroom | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Tydperk of proses waartydens iets gebeur. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 4. Voorste gedeelte van 'n vuurwapen | |||
|---|---|---|---|