Kenmerke
OproepBoodskapGroepeKanaleMeta AIStatusSekuriteit
PrivaatheidBlogToepassingHulpsentrumVir Besigheid
Teken in
Laai af

Doen meer op WhatsApp met Meta AI

Of jy nou 'n ontmoeting met jou vriende wil koördineer of prente wil skep om in die groepklets te deel, met Meta AI is dit maklik om hulp te kry, alles binne die veiligheid en privaatheid van WhatsApp.

Probeer dit

Kenmerke sal moontlik nie vir alle gebruikers beskikbaar wees nie. Kom hier meer te wete oor beskikbaarheid.

Search bar with 'Ask Meta AI or Search' text and a blue-purple gradient circular logo on the left.
@Meta AI asking to settle a debate on the best musician of all time, accompanied by a smiley face emoji.
A group of friends looking at a mobile device.

Meta AI maak jou WhatsApp-ervaring selfs nóg beter.

  • Slimfoon wys ’n groepklets met die naam “Travel club” waarop ’n Europese reis beplan word, met Meta AI wat reiswenke verskaf.
  • Slimfoonskerm wys 'n groepklets genaamd “Lunch Club” met vyf lede; knoppies vir oproepe en soektogte en kennisgewings is gedemp.
  • Slimfoon wys ’n groepklets met die naam “Fans” met boodskappe oor die Grand Prix, deelnemername, emoji’s en ’n stuur-knoppie.
  • Kry dinge gedoen

    Kry hulp met Meta AI, ongeag of jy wil skryf of praat – of dit nou is om 'n wiskundesom op te los, 'n foto te wysig of 'n restaurant te kry wat waarvan almal in die groepklets hou.

    Kom meer te wete
  • Gee lewe aan jou verbeelding

    Maak jou idees ’n werklikheid deur Meta AI te gebruik om jou foto’s te wysig of nuwe AI-gegenereerde prente te skep wat jy as groepikoon kan gebruik, as agtergrond vir jou video-oproep kan stel of in ’n klets kan stuur.

    Kom meer te wete
  • Kom makliker in verbinding

    Wanneer ongelese boodskappe begin ophoop, kan Meta AI ’n vinnige opsomming daarvan maak sodat jy dadelik weer by die gesprek kan inval. Privaat Verwerking-tegnologie stel Meta AI in staat om jou boodskappe te verwerk sonder dat Meta of WhatsApp dit kan lees.

    Kom meer te wete

Gebruik AI op ’n veilige en private manier

Jy is in beheer van hoe jy AI-ervarings gebruik wat via WhatsApp beskikbaar is. Soos altyd word jou persoonlike boodskappe en oproep met punt-tot-punt-enkripsie beskerm. Vir kenmerke wat jou persoonlike boodskappe gebruik, stel Privaat Verwerking-tegnologie Meta AI in staat om ’n antwoord te genereer sonder dat Meta of WhatsApp jou boodskappe kan lees.

Kom meer te wete

Incognito-kletse met Meta AI is die mees privaat manier om met AI te klets.

Praat privaat met AI

Incognito-kletse met Meta AI is privaat en nie sigbaar vir enigiemand anders nie, insluitende Meta en WhatsApp.

Niemand kan toegang daartoe kry nie, nie eens ons nie

Beskerm deur enkripsie en Privaat Verwerking word incognito-kletse met Meta AI in ’n veilige omgewing verwerk waartoe nie eers Meta toegang het nie.

Tydelik en nie gestoor nie

Wanneer jy die klets verlaat, verdwyn jou gesprekke en kan dit nie teruggekry word nie.

Kry jou antwoorde direk in WhatsApp

Meta AI is gereed om te help, en daar is soveel maniere waarop jy dit kan gebruik – of jy nou sommer direk in ’n klets vra of ander AI-ervarings binne WhatsApp verken.

Vra gerus

Klets met Meta AI om meer te leer, te skep en te verken. Of jy besig is met navorsing oor jou volgende vakansiebestemming is of ’n boodskap met nét die regte woorde wil stuur, Meta AI kan help.

Kom meer te wete

Skep ’n nuwe voorkoms

Gebruik Meta AI om jou verbeelding te laat lig sien – laai ’n selfie op waarin jy jouself in enige scenario wys en deel die resultate in jou groepklets.

Kom meer te wete

Wysig foto’s

Speel met jou foto totdat jy daarvan hou. Vra Meta AI om ’n nuwe agtergrond by te voeg, ’n voorwerp te verwyder, dit in 'n illustrasie te verander en meer.

Kom meer te wete

Leer by jou foto’s

Of jy nou ’n foto van 'n onbekende plant geneem het of hulp nodig het met ’n wiskundige konsep, gebruik Meta AI om meer te leer oor wat in jou foto’s is.

Kom meer te wete

Kort jy nog hulp?

Sien alle V&A
Is Meta AI via WhatsApp veilig?
Is Meta AI via WhatsApp privaat?
Hoe gebruik ek Meta AI-assistent in WhatsApp?
Hoe gesels ek met Meta AI in 'n geïnkripteerde klets?
Sien alle V&A
Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af

Wat ons doen

KenmerkeBlogSekuriteitVir sakeondernemings

Wie ons is

Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid

Gebruik WhatsApp

AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web

Het jy hulp nodig?

Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2026 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleidTerreinkaart